Alberton News Events

Kennisgewing vir mannekoor

Die Albertonse Manne en Dameskoor het gesamentlike Paasoptredes by die volgende gemeentes:

17 Maart 2019 – 9h00 by NG Horison Gemeente Roodepoort
7 April 2019 – 9h00 by NHK Zuurfontein
7 April 2019 – 18h00 by NG Helikonpark Randfontein
12 April 2019 – NG Brackenhurst 18h30 Paas Soiree Choralis
14 April 2019 – NG Tuinedal Sasolburg 9h00
Almal is baie welkom.

Indien jy wil inskakel by een van die kore, kontak 0832320359. Mannekoor oefen op Dinsdag aande by NG Kerk Albertonwes en die dameskoor op Donderdagaande ook by NG Albertonwes.

Die Mannekoor benodig ook n begeleier.

2de Versoek

12 April 2019 NG Brackenhurst Soiree Choralis aangebied deur die Albertonse Mannekoor.

Hierdie is beslis n hoogtepunt vir die Paastyd.

Kom geniet n Paasmaaltyd, voorberei deur NG Brackenhurst gemeentelede. Jul kan enkel sitplekke bespreek of indien jy n tafel wil bespreek is jy welkom.

Die Albertonse Mannekoor gaan Paasliedere sing by die geleentheid.

Datum: 12 April 2019
Plek: NG Brackenhurst

About the author

Sheldon Smith

Add Comment

Click here to post a comment